van Zyl, M. C: Die protesbeweging van die Transvaalse Afrikaners (1877-1880)

Buy this book on-line

van Zyl, M. C : Die protesbeweging van die Transvaalse Afrikaners (1877-1880)

(Pretoria & Cape Town: Academica, 1979) 0868740314

ISBN 0868740314

8vo; original blue boards; dustwrapper; pp. 212, incl. index; plates. Dustwrapper a little sunned; bump to top forecorners; regular light browning throughout; endpapers partially browned. Very good condition. Afrikaans text. 'Op 12 April 1877 het die Zuid-Afrikaansche Republiek sy onafhanklikheid verloor en 'n Britse kolonie geword deur 'n proklamasie wat voor die Goewermentskantoor op Kerkplein in Pretoria aan 'n klein skare, hoofsaaklik Engelssprekend, voorgelees is. Op die oog af het dit gelyk asof die "audacious proceeding" waarmee Theophilus Shepstone die Z.A.R. onder die Britse vlag geplaas het, deur die inwoners met berusting aanvaar sou word. Maar reeds 'n dag voor die anneksasie is 'n protesbeweging onder die Transvaalse Afrikaners gebore om die vryheid van die republiek op vreedsame wyse te herstel, en minder as 'n maand later was die Eerste Deputasie - Paul Kruger, dr. E. J. P. Jorissen en W. E. Bok - onderweg na Londen om die Transvaalse saak aan die Britse regering te stel. Hierdie vreedsame protes sou meer as drie jaar duur, voordat die Transvalers op hul eie en sonder Britse goedkeuring die Zuid-Afrikaansche Republiek herstel het, 'n daad wat tot die uitbreek van die Onafhanklikheidsoorlog van 1880-1881 gelei het. Die stryd van hierdie jare het meer as enigiets anders bygedra tot die opkoms van 'n breë Afrikaner-nasionalisme wat daarna en tot vandag toe so 'n belangrike rol in die Suid-Afrikaanse geskiedenis sou speel. In hierdie werk word die verloop van dié belangrike protesbeweging nagegaan en vir die eerste keer as 'n gebeurtenis op sy eie, en nie as 'n onderdeel van 'n ander tema nie, in boekvorm beskryf. 'n Onmisbare boek vir elkeen wat belang stel in die Suid-Afrikaanse geskiedenis en die ontwikkelingsgang van die Suid-Afrikaanse politiek tot vandag toe.'

van Zyl, M. C : Die protesbeweging van die Transvaalse Afrikaners (1877-1880) is listed for sale on Bibliophile Bookbase by Christison Rare Books.

Click here for full details of this book, to ask a question or to buy it on-line.

Bibliophile Bookbase probably offers multiple copies of van Zyl, M. C : Die protesbeweging van die Transvaalse Afrikaners (1877-1880). Click here to select from a complete list of available copies of this book.

Bibliophile Bookbase lists over 5 million books, maps and prints including incunabula, fine bindings, livres d'occasion, livres rares and libri rari.

Bibliophile Bookbase for antiquarian books, maps and prints.