Pretorius, Fransjohan: De la Rey - die Leeu van Wes-Transvaal

Buy this book on-line

Pretorius, Fransjohan : De la Rey - die Leeu van Wes-Transvaal

(Pretoria: Protea Boekhuis, 2007) 9781869191764

ISBN 9781869191764

212 x 137 mm; laminated pictorial wrappers; pp. 80; maps; photographs; text illustrations. As new. Afrikaans text. 'Die Boeregeneraal Koos de la Rey het 'n ikoon geword: 'n eerbare man, een wat gesonde verstand aan die dag gelê het en nie oor mag begaan was nie maar oor mense. 'n Rebel was hy nooit. 'n Sterk en doelgerigte mens, in voeling met die werklikheid en die mense van sy land en die waardes wat hulle maak wat hulle is - dit was hy inderdaad. Meer as 'n eeu gelede het hy uit die moed van sy oortuiging sy president met die volgende woorde getroef toe daar besluit moes word oor 'n vernietigende oorlog wat op hande was: "Ek sal my plig doen soos die Volksraad verlang, en u sal my nog in die veld aantref lank nadat u en die spul wat met hulle monde oorlog voer, die land uitgevlug het." En só was dit. Toe De la Rey se aartsvyand lord Methuen op die slagveld gewond is en verpleeg moes word, was dit De la Rey wat in diepe meegevoel oor hom gebuk, sy hand na hom uitgesteek en gesê het dat hy jammer is om hom in hierdie toestand aan te tref. Methuen se versoek dat sy eie arts hom moes verpleeg, is deur De la Rey toegestaan. 'n Lewenslange vriendskap tussen Methuen en De la Rey het hieruit ontstaan. Koos de la Rey is as militêre strateeg, mens, gesinsman, volksman en leier die benaming "die Leeu van Wes-Transvaal" waardig.'

Pretorius, Fransjohan : De la Rey - die Leeu van Wes-Transvaal is listed for sale on Bibliophile Bookbase by Christison Rare Books.

Click here for full details of this book, to ask a question or to buy it on-line.

Bibliophile Bookbase probably offers multiple copies of Pretorius, Fransjohan : De la Rey - die Leeu van Wes-Transvaal. Click here to select from a complete list of available copies of this book.

Bibliophile Bookbase lists over 5 million books, maps and prints including libri antichi, used books, livres anciens, livres d'occasion and libri rari.

Bibliophile Bookbase for antiquarian books, maps and prints.