Leroux, Etienne: Die eerste siklus: Die eerste lewe van Colet. Hilaria. Die mugu

Buy this book on-line

Leroux, Etienne : Die eerste siklus: Die eerste lewe van Colet. Hilaria. Die mugu

(Pretoria: HAUM, 1988)

8vo; laminated pictorial boards; pp. (xii) + 375. Sunned on spine; corners very slightly bumped; a little foxing to edges. Very good condition. Afrikaans text. "Etienne Leroux se eerste trilogie bestaan uit Die eerste lewe van Colet (1955), Hilaria (1957) en Die mugu (1959) en verteenwoordig die eerste siklus van sy groot siklus-in-wording. In hierdie eerste samehangende geheel is die spore van buitelandse skrywers nog duidelik herkenbaar, maar ook 'n onmiskenbaar oorspronklike skrywerskap wat met groeiende behendigheid ontwikkel word, is sigbaar. Hierdie werke verteenwoordig 'n jong skrywer se kreatiewe reaksie op die literêre tradisie, waarteen hy hom enigsins verset. As ontwikkelingsroman staan Die eerste lewe van Colet bv. in felle kontras met die sentimentele voorbeelde van hierdie genre uit die jare veertig, terwyl Die mugu die reisverhaal in Afrikaans vernuwe deur sy aansluiting by die Europese tradisie van die satiriese reisverhaal. Benewens die feit dat hierdie siklus werke van gehalte bevat, is dit 'n staalkaart van die temas, tegnieke en strukture wat Leroux se latere werke kenmerk en as sodanig verpligte leesstof vir enige persoon wat belangstel in een van ons grootste skrywers."

Leroux, Etienne : Die eerste siklus: Die eerste lewe van Colet. Hilaria. Die mugu is listed for sale on Bibliophile Bookbase by Christison Rare Books.

Click here for full details of this book, to ask a question or to buy it on-line.

Bibliophile Bookbase probably offers multiple copies of Leroux, Etienne : Die eerste siklus: Die eerste lewe van Colet. Hilaria. Die mugu. Click here to select from a complete list of available copies of this book.

Bibliophile Bookbase lists over 5 million books, maps and prints including libri rari, livres d'occasion, out of print books, livres rares and livres illustrées.

Bibliophile Bookbase for antiquarian books, maps and prints.