De Vries, Christo: Die politieke implikasies van die

Buy this book on-line

De Vries, Christo : Die politieke implikasies van die "Inligtingskandaal" tot en met die uittrede van Staatspresident B.J. Vorster

(Bloemfontein: MA thesis [University of the Orange Free State] in unpublished form, 1983)

Folio; original red rexine, lettered in gilt on spine and upper cover; pp. (v) + v + 166 + III; printed recto's. Very occasional pencilled underlining and critical annotations. Very good condition. Afrikaans text. "As gevolg van die onthullings van die Mosterd-kommissie, wat ernstige misdrywe in die Departement van Inligting impliseer het, is die Erasmus-kommissie op 3 November 1978 aangestel. Die bevindinge van die Erasmus-kommissie was dat daar onweerlegbare aanduidings van grootskaalse onreëlmatighede en uitbuiting van die Geheime Fonds onder beheer van die gewese Departement deur amptenare en andere was. Dokter Mulder se politieke loopbaan was nou aan die verbrokkel en op 7 November 1978 het hy as Kabinetslid en op 11 November as Transvaalse leier van die Nasionale Party bedank. … In Junie 1979 het die finale verslag van die Erasmus-kommissie, getiteld Aanvullende Verslag van die Kommissie van Ondersoek na die Beweerde Onreëlmatighede in die Voormalige Departement van Inligting verskyn. Die Kommissie se bevindings was dat meneer Vorster wel aandadig was in die Inligtingsdebakel aangesien hy van die basiese finansiële reëlings en die vernaamste projekte van die Departement van Inligting kennis gedra het. Meneer Vorster het geen ander keuse gehad as om op 5 Junie 1978 as Staatspresident te bedank nie."

De Vries, Christo : Die politieke implikasies van die "Inligtingskandaal" tot en met die uittrede van Staatspresident B.J. Vorster is listed for sale on Bibliophile Bookbase by Christison Rare Books.

Click here for full details of this book, to ask a question or to buy it on-line.

Bibliophile Bookbase probably offers multiple copies of De Vries, Christo : Die politieke implikasies van die "Inligtingskandaal" tot en met die uittrede van Staatspresident B.J. Vorster. Click here to select from a complete list of available copies of this book.

Bibliophile Bookbase lists over 5 million books, maps and prints including first editions, livres illustrées, livres rares, rare books and atlases.

Bibliophile Bookbase for antiquarian books, maps and prints.